Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drinkplek
drinkplek [boodskap #134443] Vr, 06 November 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drinkplek
Afbreking: drink•plek
Samestelling: drink + plek


Selfstandige naamwoord: drinkplek
Meervoud: drinkplekke
Verkleinwoord: drinkplekkie
Meervoud van verkleining: drinkplekkies

Betekenis:
• Plek waar daar gedrink word, soos 'n watergat vir diere of 'n kroeg/sjebeen vir mense.

Gebruik:
• Ná die reën is daar poele water in die veld wat as drinkplek vir die bokke dien.

Vertaling:
Engels: drinking place
Nederlands: drinkplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doeleinde
Volgende onderwerp: speels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:09:58 MGT 2024