Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalgeleerde
taalgeleerde [boodskap #134439] Vr, 06 November 2020 08:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalgeleerde
Afbreking: taal•ge•leer•de
Uitspraak: /ˈtɑːl.χəˌlɪə̯r.də/


Selfstandige naamwoord: taalgeleerde
Meervoud: taalgeleerdes
Verkleinwoord: taalgeleerdetjie
Meervoud van verkleining: taalgeleerdetjies

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat 'n taal bestudeer. Persoon wat in 'n gemeenskap se taal en kultuur opgelei is.

Gebruik:
• Johannes Brill was die eerste taalgeleerde wat daarop gewys het dat Afrikaans nie 'n dialek van Nederlands is nie, maar net soos ander tale volgens normale taalwette ontstaan het.

Sinoniem:
• filoloog
• linguis
• taalkundige

Vertaling:
Engels: linguist, philologist
Nederlands: taalgeleerde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sorgvuldig
Volgende onderwerp: apart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:53:38 MGT 2024