Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versteek
versteek [boodskap #134428] Do, 05 November 2020 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versteek
Afbreking: ver•steek


Werkwoord: versteek
Verlede tyd: het versteek

Betekenis:
• Die handeling van wegsteek; iets plaas waar die nie vinnig of maklik gekry sal word nie.

Gebruik:
• Die Dooie See-rolle is vermoedelik tussen 66 en 68 n.C. in die grotte by Qumran, 40 km suidoos van Jerusalem, versteek.

Sinoniem:
• verberg
• verbloem
• verskuil

Afgelei:
• verstekeling
• versteking

Vertaling:
Engels: to conceal, hide
Nederlands: versteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blond
Volgende onderwerp: palm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:50:03 MGT 2024