Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lak
lak [boodskap #134426] Do, 05 November 2020 13:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lak
Afbreking: lak


Selfstandige naamwoord: lak
Meervoud: lakke
Verkleinwoord: lakkie
Meervoud van verkleining: lakkies

Betekenis:
• 'n Harsagtige produk, gebruik as gom op koeverte en posseëls, asook om voorwerpe te vernis.

Gebruik:
• Skuur asseblief die meubels af en voorsien dit van 'n nuwe laag lak.

Vertaling:
Engels: sealing wax, lacquer, varnish
Nederlands: lak


Werkwoord: lak
Verlede tyd: het gelak

Betekenis:
• Van 'n laklaag voorsien; vernis.
• Iemand hard duik; met geweld neergooi.

Gebruik:
• Hy skuur en lak die meubels.
• 'n Goeie rugbyspeler moet kan hardloop, lak en vorentoe dryf.

Afgelei:
• lakwerk

Vertaling:
Engels: to seal; tackle, bring down hard
Nederlands: lakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lekkergoed
Volgende onderwerp: blond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:57:23 MGT 2024