Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensgeskiedenis
lewensgeskiedenis [boodskap #134385] So, 01 November 2020 20:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19219
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensgeskiedenis
Afbreking: le•wens•ge•skie•de•nis
Samestelling: lewe + -ns- + geskiedenis
Uitspraak: /ˈlɪə̯.vəns.χəˌski.də.nəs/


Selfstandige naamwoord: lewensgeskiedenis
Meervoud: lewensgeskiedenisse

Betekenis:
• Die verloop van iemand se lewe; omskrywing van die tyd tussen 'n persoon se geboorte en dood.

Gebruik:
• Alle aspekte van sy omstrede lewensgeskiedenis word in die boek blootgelê.

Sinoniem:
• biografie

Vertaling:
Engels: biography
Nederlands: levensgeschiedenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betuig
Volgende onderwerp: Saterdagskind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 08:07:48 MGT 2024