Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versnelling
versnelling [boodskap #134364] Sa, 31 Oktober 2020 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versnelling
Afbreking: ver•snel•ling


Selfstandige naamwoord: versnelling
Meervoud: versnellinge, versnellings
Verkleinwoord: versnellinkie
Meervoud van verkleining: versnellinkies

Betekenis:
• Die handeling van versnel; om spoed op te tel en vinniger te beweeg.
• (fisika) Die tempo waarteen die snelheid van die liggaam verander.

Gebruik:
• Die motor het 'n topspoed van 190 km/h en 'n versnelling van 0-100 in 10,5 sekondes.
Versnelling word in meter per sekonde per sekonde (m/s2) aangedui omdat dit 'n verandering in snelheid (wat self in m/s uitgedruk word) per sekonde aandui.

Antoniem:
• vertraging

Afgelei:
• stroomversnelling

Vertaling:
Engels: acceleration
Nederlands: versnelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kambro
Volgende onderwerp: verstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:30:36 MGT 2024