Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poetskussing
poetskussing [boodskap #134337] Vr, 30 Oktober 2020 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poetskussing
Afbreking: poets•kus•sing
Samestelling: poets + kussing


Selfstandige naamwoord: poetskussing
Meervoud: poetskussings
Verkleinwoord: poetskussinkie
Meervoud van verkleining: poetskussinkies

Betekenis:
• 'n Kussinkie waarmee iets gepoets word.

Gebruik:
• Sy wend die poeier met 'n poetskussinkie op haar gesig aan.

Verwant:
• poetslap

Vertaling:
Engels: cleaning pad
Nederlands: poetskussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskudding
Volgende onderwerp: ramshoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 01:21:43 MGT 2024