Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opoffering
opoffering [boodskap #134335] Vr, 30 Oktober 2020 07:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opoffering
Afbreking: op•of•fe•ring


Selfstandige naamwoord: opoffering
Meervoud: opofferinge, opofferings
Verkleinwoord: opofferinkie
Meervoud van verkleining: opofferinkies

Betekenis:
• Die handeling om iets met waarde vir 'n groter doel op te gee.

Gebruik:
• Jopie Fourie het sonder huiwering die hoogste opoffering gemaak.

Vertaling:
Engels: sacrifice
Nederlands: opoffering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soiets
Volgende onderwerp: opskudding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:15:08 MGT 2024