Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwelling
kwelling [boodskap #134324] Do, 29 Oktober 2020 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwelling
Afbreking: kwel•ling


Selfstandige naamwoord: kwelling
Meervoud: kwellinge, kwellings
Verkleinwoord: kwellinkie
Meervoud van verkleining: kwellinkies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens pla; 'n ding wat kwel; ongemak en ellende besorg.

Gebruik:
• Die groot aantal plaasaanvalle bly steeds 'n groot kwelling vir boere.

Vertaling:
Engels: agony, vexation, anxiety
Nederlands: kwelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kloktoring
Volgende onderwerp: lesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:57:49 MGT 2024