Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fraiing
fraiing [boodskap #134289] Di, 27 Oktober 2020 08:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hemp met fraiings.
'n Hemp met fraiings.
fraiing
Afbreking: frai•ing


Selfstandige naamwoord: fraiing
Meervoud: fraiings
Verkleinwoord: fraiinkie
Meervoud van verkleining: fraiinkies

Betekenis:
• Toutjies wat ter versiering van 'n kledingstuk, gordyn of tafeldoek af afhang.

Gebruik:
• Die fraiings is netjies in tossels saamgebind.

Afgelei:
• fraiingagtig
• fraiingpoot
• fraiingstert

Vertaling:
Engels: fringe, edging
Nederlands: franje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deegkussing
Volgende onderwerp: gaping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:51:14 MGT 2024