Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besetting
besetting [boodskap #134260] So, 25 Oktober 2020 10:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18914
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besetting
Afbreking: be•set•ting
Uitspraak: /bəˈsɛ.təŋ/


Selfstandige naamwoord: besetting
Meervoud: besettings
Verkleinwoord: besettinkie
Meervoud van verkleining: besettinkies

Betekenis:
• Die handeling van beset; deur troepe in besit geneem.
• Die toewysing van rolle aan spelers.

Gebruik:
• Ná die beëindiging van die Engelse besetting tydens die Napoleontiese oorloë was die Kaap weer Hollands.
• Die rolprent het 'n internasionale besetting en behoort reg oor die wêreld goed te vaar.

Afgelei:
• besettingsleer
• besettingstroepe

Vertaling:
Engels: occupation, garrison; cast
Nederlands: bezetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedompig
Volgende onderwerp: aanbeveling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 15:29:55 MGT 2024