Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neoliberalisme
neoliberalisme [boodskap #134248] So, 25 Oktober 2020 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neoliberalisme
Afbreking: neo•li•be•ra•lis•me
Samestelling: neo- + liberalisme


Selfstandige naamwoord: neoliberalisme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Filosofiese stroming wat ekonomiese liberalisme met beperkte regeringsinvloed kombineer.

Gebruik:
• Mense is gou om neoliberalisme aan te val, maar hulle remedies is die ware skrikbeelde.

Verwant:
• neoliberaal

Vertaling:
Engels: neoliberalism
Nederlands: neoliberalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onttrek
Volgende onderwerp: string
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:04:32 MGT 2024