Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rang
rang [boodskap #134232] Vr, 23 Oktober 2020 20:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rang
Afbreking: rang


Selfstandige naamwoord: rang
Meervoud: range
Verkleinwoord: rangetjie
Meervoud van verkleining: rangetjies

Betekenis:
• 'n Plek binne 'n bepaalde hiërargie.

Gebruik:
• Hy is tot die rang van sersant bevorder.

Afgelei:
• ranglys
• rangorde
• rangskik
• voorrang

Vertaling:
Engels: rank, grade
Nederlands: rang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lange
Volgende onderwerp: sprong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:47:45 MGT 2024