Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » 1
1 [boodskap #134229] Vr, 23 Oktober 2020 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die syfer 1.
Die syfer 1.
1
Afbreking: 1


Selfstandige naamwoord: 1
Meervoud: 1'e, 1's
Verkleinwoord: 1'etjie (1'tjie)
Meervoud van verkleining: 1'etjies (1'tjies)

Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal een.

Gebruik:
• Maak twee 1'e in jou skrif, 'n groot 1 en 'n 1'etjie.

Afgelei:
• 1e
• 1ste

Vertaling:
Engels: 1
Nederlands: 1

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Terblanche
Volgende onderwerp: sporrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:02:47 MGT 2024