Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskrif
opskrif [boodskap #128849] Do, 26 Desember 2019 19:46 na volgende boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskrif
Afbreking: op•skrif


Selfstandige naamwoord: opskrif
Meervoud: opskrifte
Verkleinwoord: opskriffie
Meervoud van verkleining: opskriffies

Betekenis:
• Kort boodskap wat op of boaan iets geskryf is; inskripsie; hoof; aanhef; titel.

Gebruik:
• Het jy die opskrif op die voorblad van die koerant gesien?

Hiponiem:
• hoofopskrif
• onderopskrif
• subopskrif

Vertaling:
Engels: headline, heading, caption, title
Nederlands: opschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Re: opskrif [boodskap #134215 is 'n antwoord op boodskap #128849] Vr, 23 Oktober 2020 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter H Kruger  is tans af-lyn  Pieter H Kruger
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2020
Karma: 0
Junior Lid
Meervoud: opskriffte

Behoort te wees:

Meervoud: opskrifte (met slegs 1 "f")
Re: opskrif [boodskap #134216 is 'n antwoord op boodskap #134215] Vr, 23 Oktober 2020 06:56 Na vorige boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Baie dankie vir die regstelling. Groot waardering!
Vorige onderwerp: gluon
Volgende onderwerp: beswaarskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:21:07 MGT 2024