Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indiensopleiding
indiensopleiding [boodskap #134193] Wo, 21 Oktober 2020 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19206
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indiensopleiding
Afbreking: in•diens•op•lei•ding
Samestelling: indiens + opleiding


Selfstandige naamwoord: indiensopleiding
Meervoud:

Betekenis:
• Die opleiding van personeel wat in diens van 'n maatskappy is, sodat juniors die nodige vaardighede kan bekom, en seniors se vaardighede uitgebou kan word.

Gebruik:
• Personeelontwikkeling kan slegs deur indiensopleiding tot sy ware reg kom.

Afgelei:
• indiensopleidingsbehoeftes
• indiensopleidingskursus
• indiensopleidingsprogram

Vertaling:
Engels: in-service training
Nederlands: bijscholing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sneeubal
Volgende onderwerp: skertsend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 08:57:44 MGT 2024