Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermaard
vermaard [boodskap #134190] Di, 20 Oktober 2020 20:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermaard
Afbreking: ver•maard


Byvoeglike naamwoord: vermaard
Attributief: vermaarde

Betekenis:
• Wat beroemd en bekend is.

Gebruik:
• Dawie Roodt is 'n vermaarde ekonoom.

Sinoniem:
• bekend
• befaamd
• beroemd
• gekend

Homofoon:
• vermaerd (wat maer geword het)

Afgelei:
• vermaardheid
• wydvermaard

Vertaling:
Engels: renowned, famous
Nederlands: vermaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: caldera
Volgende onderwerp: vermaerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:47:18 MGT 2024