Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gifslang
gifslang [boodskap #134178] Di, 20 Oktober 2020 12:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kobra, as voorbeeld van 'n gifslang.
'n Kobra, as voorbeeld van 'n gifslang.
gifslang
Afbreking: gif•slang
Samestelling: gif + slang


Selfstandige naamwoord: gifslang
Meervoud: gifslange
Verkleinwoord: gifslangetjie
Meervoud van verkleining: gifslangetjies

Betekenis:
• 'n Giftige slang.

Gebruik:
• Die kobra is 'n gevaarlike gifslang wat sy kop optel en sy gif tot 2 meter ver kan spoeg.

Vertaling:
Engels: venomous snake, poisonous serpent
Nederlands: gifslang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trauma
Volgende onderwerp: graviton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 22:58:33 MGT 2024