Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troonkamer
troonkamer [boodskap #134164] Ma, 19 Oktober 2020 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Troonkamer.
'n Troonkamer.
troonkamer
Afbreking: troon•ka•mer
Samestelling: troon + kamer


Selfstandige naamwoord: troonkamer
Meervoud: troonkamers

Betekenis:
• 'n Ruimte in 'n paleis met 'n troon, waar 'n heerser die hof hou.

Gebruik:
• Die wagte het Josef na die farao se troonkamer geneem.

Sinoniem:
• troonsaal

Vertaling:
Engels: throne room
Nederlands: troonzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: murgpeer
Volgende onderwerp: troon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:10:41 MGT 2024