Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landloop
landloop [boodskap #134146] So, 18 Oktober 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landloop
Afbreking: land•loop
Samestelling: land + loop


Selfstandige naamwoord: landloop
Meervoud: landlope

Betekenis:
• Wedloop waar atlete op paaie of in die veld hardloop, en nie om 'n baan nie.

Gebruik:
• Wie het die landloop gewen?

Sinoniem:
• landloopwedren
• veldloop
• veldnommer
• veldwedloop

Verwant:
• landloper
• landlopery

Vertaling:
Engels: landloop
Nederlands: landloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enigmaties
Volgende onderwerp: lykbus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 21:00:19 MGT 2024