Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gimnasium
gimnasium [boodskap #134144] So, 18 Oktober 2020 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skool se gimnasium.
'n Skool se gimnasium.
gimnasium
Afbreking: gim•na•si•um


Selfstandige naamwoord: gimnasium
Meervoud: gimnasia, gimnasiums
Verkleinwoord: gimnasiumpie
Meervoud van verkleining: gimnasiumpies

Betekenis:
• Saal waar liggaamsoefeninge gedoen word of spiere gebou word.
• 'n Opvoedkundige inrigting.

Gebruik:
• Die dogters oefen netbal in die skool se gimnasium.
• 'n Leerder van Potchefstroom Gimnasium het gesê: "Dis 'n fees om 'n Gimmie te wees!"

Sinoniem:
• oefenlokaal

Afgelei:
• gimnasiumgebou
• gimnasiumonderwyser
• gimnasiumsaal
• gimnasiumstudent
• vlootgimnasium

Vertaling:
Engels: gymnasium
Nederlands: turnzaal, gymzaal; gymnasium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sarkasme
Volgende onderwerp: enigmaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 20:56:22 MGT 2024