Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonseun
skoonseun [boodskap #134129] Sa, 17 Oktober 2020 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonseun
Afbreking: skoon•seun
Samestelling: skoon + seun


Selfstandige naamwoord: skoonseun
Meervoud: skoonseuns
Verkleinwoord: skoonseuntjie
Meervoud van verkleining: skoonseuntjies

Betekenis:
• 'n Seun of dogter se man.

Gebruik:
• Ons dogter en skoonseun het kom kuier.

Antoniem:
• skoondogter

Vertaling:
Engels: son-in-law
Nederlands: schoonzoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorreg
Volgende onderwerp: skoondogter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:25:30 MGT 2024