Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorreg
voorreg [boodskap #134128] Sa, 17 Oktober 2020 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorreg
Afbreking: voor•reg


Selfstandige naamwoord: voorreg
Meervoud: voorregte
Verkleinwoord: voorreggie
Meervoud van verkleining: voorreggies

Betekenis:
• 'n Besondere reg wat aan 'n mens toegeken word, of 'n besonderse eer wat 'n mens te beurt val.

Gebruik:
• Dit sal vir my 'n voorreg wees om dit te doen.

Sinoniem:
• begunstiging
• eer

Afgelei:
• bevoorreg
• reusevoorreg

Vertaling:
Engels: privilege
Nederlands: voorrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diafaan
Volgende onderwerp: skoonseun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:26:44 MGT 2024