Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oumagrootjie
oumagrootjie [boodskap #134125] Vr, 16 Oktober 2020 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oumagrootjie
Afbreking: ou•ma•groo•tjie
Samestelling: ouma + grootjie


Selfstandige naamwoord: oumagrootjie
Meervoud: oumagrootjies

Betekenis:
• Jou oupa of ouma se ma.

Gebruik:
• My oumagrootjie is op die rype ouderdom van 102 oorlede.

Sinoniem:
• oorgrootmoeder

Antoniem:
• oupagrootjie

Vertaling:
Engels: great-grandma
Nederlands: overgrootmoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oupagrootjie
Volgende onderwerp: kappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:37:21 MGT 2024