Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oupagrootjie
oupagrootjie [boodskap #134124] Vr, 16 Oktober 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oupagrootjie
Afbreking: ou•pa•groo•tjie
Samestelling: oupa + grootjie


Selfstandige naamwoord: oupagrootjie
Meervoud: oupagrootjies

Betekenis:
• Jou oupa of ouma se pa.

Gebruik:
• My oupagrootjie is op die rype ouderdom van 97 oorlede.

Sinoniem:
• oorgrootvader

Antoniem:
• oumagrootjie

Vertaling:
Engels: great-grandpa
Nederlands: overgrootvader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seekoeikoei
Volgende onderwerp: oumagrootjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:32:28 MGT 2024