Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seepklip
seepklip [boodskap #134118] Vr, 16 Oktober 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seepklip
Seepklip
seepklip
Afbreking: seep•klip
Samestelling: seep + klip


Selfstandige naamwoord: seepklip
Meervoud: seepklippe

Betekenis:
• Die seepagtige mineraal.

Gebruik:
Seepklip kan maklik gesny word en word dikwels vir beeldjies aangewend, soos die Zimbabwe-voël by die ruïnes van Groot-Zimbabwe.

Sinoniem:
• saponiet
• seepsteen
• steatiet

Vertaling:
Engels: soapstone, steatite, soaprock
Nederlands: speksteen, zeepsteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boul
Volgende onderwerp: uitboul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:40:08 MGT 2024