Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurknop
deurknop [boodskap #134111] Do, 15 Oktober 2020 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Deurknop.
'n Deurknop.
deurknop
Afbreking: deur•knop
Samestelling: deur + knop


Selfstandige naamwoord: deurknop
Meervoud: deurknoppe

Betekenis:
• Handvatsel waarmee 'n deur oop- of toegemaak word.

Gebruik:
• Sy draai die deurknop saggies en stoot die deur versigtig oop.

Vertaling:
Engels: doorknob
Nederlands: deurknop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewel
Volgende onderwerp: onwettig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:37:26 MGT 2024