Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewel
gewel [boodskap #134110] Do, 15 Oktober 2020 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Huis met 'm gewel.
'n Huis met 'm gewel.
gewel
Afbreking: ge•wel


Selfstandige naamwoord: gewel
Meervoud: gewels
Verkleinwoord: geweltjie
Meervoud van verkleining: geweltjies

Betekenis:
• Driehoekige deel van die buitemuur van 'n gebou, waar dit by die dak aansluit.

Gebruik:
• Huise wat in die Kaaps-Hollandse boustyl gebou is, het opvallende gewels.

Vertaling:
Engels: gable
Nederlands: gevel


Werkwoord: wel
Verlede tyd: het gewel

Betekenis:
• Verlede deelwoord van wel: opgeborrel of ontspring.

Gebruik:
• Die water het uit die fontein gewel.

Vertaling:
Engels: welled
Nederlands: welde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dehidreer
Volgende onderwerp: deurknop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:33:54 MGT 2024