Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duiselig
duiselig [boodskap #134107] Do, 15 Oktober 2020 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duiselig
Afbreking: dui•se•lig
Samestelling: duisel + -ig


Byvoeglike naamwoord: duiselig
Attributief: duiselige

Betekenis:
• Gevoel asof jou kop draai en jy jou balans verloor.

Gebruik:
• Dis normaal om soms duiselig te voel, maar gaan sien 'n dokter as dit chronies word.

Sinoniem:
• lighoofdig
• slingerig

Afgelei:
• duisel (ww.)
• duiseligheid

Vertaling:
Engels: dizzy
Nederlands: duizelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afbreek
Volgende onderwerp: simpatie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:24:46 MGT 2024