Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plantegroei
plantegroei [boodskap #134097] Do, 15 Oktober 2020 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Plantegroei
Plantegroei
plantegroei
Afbreking: plan•te•groei
Samestelling: plante + groei


Selfstandige naamwoord: plantegroei
Meervoud:

Betekenis:
• Die plate wat in 'n bepaalde gebied aanwesig is.

Gebruik:
• Die Namib-woestyn is feitlik sonder plantegroei, afgesien van enkele kokerbome en die welwitschia in die omgewing van Walvisbaai.

Sinoniem:
• vegetasie

Afgelei:
• plantegroeibedekking
• plantegroeistreek

Vertaling:
Engels: vegetation
Nederlands: plantengroei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geredelik
Volgende onderwerp: oprit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:49:04 MGT 2024