Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitstappie
uitstappie [boodskap #134076] Ma, 12 Oktober 2020 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitstappie
Afbreking: uit•stap•pie


Selfstandige naamwoord: uitstappie
Meervoud: uitstappies
Verkleinwoord: uitstappietjie
Meervoud van verkleining: uitstappietjies

Betekenis:
• 'n Kort reis om uit jou bekende omgewing uit te kom.

Gebruik:
• Ons gaan op 'n uitstappie na die Voortrekkermonument.

Sinoniem:
• ekskursie

Antoniem:
• instappie

Vertaling:
Engels: excursion, outing, sightseeing trip
Nederlands: uitstapje, uitje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: effek
Volgende onderwerp: erfenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 22:43:27 MGT 2024