Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belet
belet [boodskap #134061] Ma, 12 Oktober 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belet
Afbreking: be•let


Werkwoord: belet
Verlede tyd: het belet

Betekenis:
• Iets verbied; beveel om dit nie te doen nie.

Gebruik:
• My pa het my kêrel die huis belet.
• Moenie jou kinders onskuldige plesier belet nie.

Spreekwoord:
• 'n Mens kan die koei die bulk nie belet nie. [Die natuur kan nie onderdruk word nie.]

Sinoniem:
• verhinder

Vertaling:
Engels: to forbid, block, hinder, prevent
Nederlands: beletten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skans
Volgende onderwerp: bekoorlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:23:54 MGT 2024