Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insig
insig [boodskap #134059] So, 11 Oktober 2020 19:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insig
Afbreking: in•sig
Uitspraak: /ˈən.səχ/


Selfstandige naamwoord: insig
Meervoud: insigte
Verkleinwoord: insiggie
Meervoud van verkleining: insiggies

Betekenis:
• Toestand van duidelik insien en in diepte verstaan; begrip toon.

Gebruik:
• Die boek bied 'n goeie insig in die saak.

Afgelei:
• insiggewend

Vertaling:
Engels: insight, understanding, opinion, view
Nederlands: inzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskussie
Volgende onderwerp: skans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 14:51:23 MGT 2024