Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensheid
mensheid [boodskap #134050] So, 11 Oktober 2020 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensheid
Afbreking: mens•heid
Uitspraak: /ˈmɛns.ɦəi̯t/


Selfstandige naamwoord: mensheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die menslike natuur of toestand van menswees.
• Versamelnaam vir alle mense saam; die mensdom.

Gebruik:
• Hoe pleeg mens verraad teen jou eie mensheid?
• Die Evangelie verkondig Jesus as Verlosser, nie net van Israel nie, maar van die hele mensheid.

Afgelei:
• menslikheid

Vertaling:
Engels: humanity
Nederlands: mensheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: detail
Volgende onderwerp: spokerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 02:34:54 MGT 2024