Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teddiebeer
teddiebeer [boodskap #134016] Vr, 09 Oktober 2020 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teddiebeer.
'n Teddiebeer.
teddiebeer
Afbreking: ted•die•beer


Selfstandige naamwoord: teddiebeer
Meervoud: teddiebere
Verkleinwoord: teddiebeertjie
Meervoud van verkleining: teddiebeertjies

Betekenis:
• 'n Sagte, opgestopte speelgoedbeer.

Gebruik:
• Sy slaap elke aand met haar teddiebeer.

Vertaling:
Engels: teddy bear
Nederlands: teddybeer

Nota:
• Dié speelding is vernoem na die Amerikaanse president Theodore "Teddy" Roosevelt, nadat hy geweier het om 'n klein beertjie tydens een van jy jagtogte te skiet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterent
Volgende onderwerp: lanseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:07:35 MGT 2024