Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterent
agterent [boodskap #134015] Vr, 09 Oktober 2020 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterent
Afbreking: ag•ter•ent
Samestelling: agter + ent


Selfstandige naamwoord: agterent
Meervoud: agterente
Verkleinwoord: agterentjie
Meervoud van verkleining: agterentjies

Betekenis:
• Die agterste kant (ent) van iets.
• (eufemisties) Die boude; sitvlak; gat.

Gebruik:
• Toe steek Abner hom met die agterent van die spies in die onderlyf. [2 Samuel 2:23]
• Roer jou agterent. Sit op jou agterent. Ek werk my agterent af.

Sinoniem:
• agterdeel
• agterhoede
• agterkant

Vertaling:
Engels: backside, hind part; buttocks
Nederlands: agterent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleios
Volgende onderwerp: teddiebeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:09:49 MGT 2024