Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medies
medies [boodskap #134012] Do, 08 Oktober 2020 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medies
Afbreking: me•dies


Byvoeglike naamwoord: medies
Attributief: mediese

Betekenis:
• Wat op die geneeskunde betrekking het.

Gebruik:
• Alles wat medies is, is onbekostigbaar duur.
• My mediese fonds is uitgeput.

Sinoniem:
• geneeskundig

Vertaling:
Engels: medical
Nederlands: medisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misreken
Volgende onderwerp: lengtemaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:06:48 MGT 2024