Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenstander
teenstander [boodskap #134010] Do, 08 Oktober 2020 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenstander
Afbreking: teen•stan•der


Selfstandige naamwoord: teenstander
Meervoud: teenstanders
Verkleinwoord: teenstandertjie
Meervoud van verkleining: teenstandertjies

Betekenis:
• Persoon of groep wat in 'n wedywering teengestaan of geopponeer word.

Gebruik:
• Ons span kom môre teen 'n gedugte en waardige teenstander te staan.

Wisselvorm:
• teëstander

Sinoniem:
• antagonis
• opponent

Antoniem:
• voorstander

Vertaling:
Engels: opponent, opposer, adversary
Nederlands: tegenstander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karikatuur
Volgende onderwerp: misreken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:55:39 MGT 2024