Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genoegsaam
genoegsaam [boodskap #134005] Do, 08 Oktober 2020 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genoegsaam
Afbreking: ge•noeg•saam


Byvoeglike naamwoord: genoegsaam
Vergrotende trap: genoegsamer
Oortreffende trap: genoegsaamste
Attributief: genoegsame

Betekenis:
• Wat toereikend en voldoende is.

Gebruik:
• Ons sal nooit genoegsaam kan dankie sê vir alles wat julle vir ons gedoen het nie.

Sinoniem:
• voldoende

Afgelei:
• genoegsaamheid
• selfgenoegsaamheid

Vertaling:
Engels: sufficient, adequate
Nederlands: genoegzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donasie
Volgende onderwerp: harsings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:10:19 MGT 2024