Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prikkelbaar
prikkelbaar [boodskap #134003] Do, 08 Oktober 2020 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prikkelbaar
Afbreking: prik•kel•baar
Samestelling: prikkel + -baar


Byvoeglike naamwoord: prikkelbaar
Vergrotende trap: prikkelbaarder
Oortreffende trap: prikkelbaarste
Attributief: prikkelbare

Betekenis:
• Wat vinnig kwaad word en maklik in woede uitbars.

Gebruik:
• Kliniese depressie kan lei tot gedragsveranderinge, soos aggressie en prikkelbaarheid.

Sinoniem:
• geïrriteerd
• humeurig
• iesegrimmig
• liggeraak
• opvlieënd

Afgelei:
• prikkelbaarheid

Vertaling:
Engels: irritable
Nederlands: prikkelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: area
Volgende onderwerp: donasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:07:28 MGT 2024