Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontspanningsarea
ontspanningsarea [boodskap #134001] Do, 08 Oktober 2020 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontspanningsarea
Afbreking: ont•span•nings•area
Samestelling: ontspanning + -s + sarea


Selfstandige naamwoord: ontspanningsarea
Meervoud: ontspanningsareas

Betekenis:
• Plek waar mense kan rus en ontspan.

Gebruik:
• Kinders kan die ontspanningsarea by die swembad gebruik om TV te kyk en speletjies soos veerpyltjies te speel.

Wisselvorm:
• ontspanarea

Sinoniem:
• ontspanningsruimte

Vertaling:
Engels: relaxation area
Nederlands: ontspanningsruimte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leertyd
Volgende onderwerp: area
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:20:30 MGT 2024