Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plunderaar
plunderaar [boodskap #133994] Wo, 07 Oktober 2020 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plunderaar
Afbreking: plun•de•raar


Selfstandige naamwoord: plunderaar
Meervoud: plunderaars
Verkleinwoord: plunderaartjie
Meervoud van verkleining: plunderaartjies

Betekenis:
• Iemand wat plunder.

Gebruik:
• Kort na die ongeluk het plunderaars op die toneel toegesak.

Sinoniem:
• buitmaker
• rampokker
• rower

Verwant:
• plunder (ww.)

Vertaling:
Engels: pillager, plunderer
Nederlands: plunderaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onpartydig
Volgende onderwerp: aperitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:12:10 MGT 2024