Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaagduiwel
jaagduiwel [boodskap #133986] Di, 06 Oktober 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaagduiwel
Afbreking: jaag•dui•wel
Samestelling: jaag + duiwel


Selfstandige naamwoord: jaagduiwel
Meervoud: jaagduiwels
Verkleinwoord: jaagduiweltjie
Meervoud van verkleining: jaagduiweltjies

Betekenis:
• Iemand wat te vinnig ry. Persoon wat die snelheidsperk op onverskillige wyse oorskry.

Gebruik:
• Die N1-snelweg was altyd 'n plesier, maar deesdae voel dit asof dié hoofroete elke padvark en jaagduiwel se speelplek geword het.

Sinoniem:
• spoedvraat

Vertaling:
Engels: speed maniac; speed‐merchant
Nederlands: snelheidsmaniak, snelheidsduivel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoedwal
Volgende onderwerp: miserabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:59:03 MGT 2024