Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoedwal
spoedwal [boodskap #133985] Di, 06 Oktober 2020 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Padteken om motoriste te waarsku dat daar 'n spoedwal in die pad is.
Padteken om motoriste te waarsku dat daar 'n spoedwal in die pad is.
spoedwal
Afbreking: spoed•wal
Samestelling: spoed + wal


Selfstandige naamwoord: spoedwal
Meervoud: spoedwalle
Verkleinwoord: spoedwalletjie
Meervoud van verkleining: spoedwalletjies

Betekenis:
• 'n Verhoging in die pad om voertuie te dwing om stadiger te ry.

Gebruik:
• Die munisipaliteit bou spoedwalle om die skool om die jaagduiwels te beteuel.

Vertaling:
Engels: speed bump
Nederlands: verkeersdrempel, verkeersheuvel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stopteken
Volgende onderwerp: jaagduiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:45:04 MGT 2024