Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geografie
geografie [boodskap #133978] Di, 06 Oktober 2020 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van die Aarde.
'n Kaart van die Aarde.
geografie
Afbreking: geo•gra•fie


Selfstandige naamwoord: geografie
Meervoud:

Betekenis:
• Wetenskap wat die Aarde beskryf.

Gebruik:
Geografie bestudeer die aarde se oppervlak, sy vorm, fisiese eienskappe en klimaat, asook sy natuurlike en politieke verdelings.

Sinoniem:
• aardrykskunde

Afgelei:
• geograaf
• geografies

Afkorting:
• geogr.

Vertaling:
Engels: geography
Nederlands: geografie, aardrijkskunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ru
Volgende onderwerp: aardrykskunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:07:37 MGT 2024