Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerkrag
leerkrag [boodskap #133971] Ma, 05 Oktober 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerkrag
Afbreking: leer•krag
Samestelling: leer + krag


Selfstandige naamwoord: leerkrag
Meervoud: leerkragte

Betekenis:
• Iemand wat klasgee/lesgee.

Gebruik:
• Skakel asseblief direk met u kind se leerkrag indien hy/sy nie die werk verstaan of sê dat hulle nie tuiswerk het nie.

Sinoniem:
• dosent
• onderwyser
• onnie
• opvoeder

Vertaling:
Engels: teacher, educator
Nederlands: leerkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leierskap
Volgende onderwerp: lomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:43:33 MGT 2024