Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leierskap
leierskap [boodskap #133970] Ma, 05 Oktober 2020 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leierskap
Afbreking: lei•er•skap


Selfstandige naamwoord: leierskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die vermoë om 'n groep mense of 'n organisasie te lei.

Gebruik:
• Ons moet strewe na leierskap wat liewers sal opbou as vernietig, wat vrede, geluk, voorspoed en hoë lewenstandaarde sal meebring eerder as oorlog, verwoesting, hartseer en ellende.

Afgelei:
• leierskapstyl

Vertaling:
Engels: leadership
Nederlands: leiderschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvee
Volgende onderwerp: leerkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:39:58 MGT 2024