Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okkasie
okkasie [boodskap #133958] Ma, 05 Oktober 2020 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
okkasie
Afbreking: ok•ka•sie


Selfstandige naamwoord: okkasie
Meervoud: okkasies

Betekenis:
• 'n Besondere geleentheid of funksie.

Gebruik:
• Ma het 'n koek vir die okkasie gebak.

Sinoniem:
• gebeurtenis
• geleentheid

Afgelei:
• okkasioneel

Vertaling:
Engels: occasion
Nederlands: occasie

Nota:
• "Okkasie" is nie 'n anglisisme nie, maar van Romaanse afkoms. Gee nogtans eerder voorkeur aan die Dietse ekwivalente.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: finansieel
Volgende onderwerp: konklusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:23:13 MGT 2024