Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naai
naai [boodskap #133951] So, 04 Oktober 2020 20:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naai
Afbreking: naai


Werkwoord: naai
Verlede tyd: het genaai
Teenwoordige deelwoord: naaiende

Betekenis:
• (verouderd) Om met 'n naald en garing te werk; naaldwerk doen; stik.
• (vulgêr) Omgang hê.

Gebruik:
• Sy naai die bokant en die onderkant van die rok.

Afgelei:
• naaier
• naaigare
• naaigoed
• naainaald
• naaimasjien
• naaister
• naaiwerk

Vertaling:
Engels: to sew, stitch; fuck
Nederlands: naaien


Selfstandige naamwoord: naai
Meervoud: naaie
Verkleinwoord: naaitjie
Meervoud van verkleining: naaitjies

Betekenis:
• (vulgêr) Die daad van omgang hê.
• (slang) 'n Gemene vent.

Vertaling:
Engels: fuck; screw

Nota:
• Weens die seksuele konnotasie word die woord deesdae selde in goeie geselskap gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waardevol
Volgende onderwerp: admissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:38:03 MGT 2024