Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foefie
foefie [boodskap #133948] So, 04 Oktober 2020 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foefie
Afbreking: foe•fie


Selfstandige naamwoord: foefie
Meervoud: foefies

Betekenis:
• 'n Slimmigheid of slenter; skelmstreek; truuk.
• 'n Nuwigheid wat skepties bejeën word.

Gebruik:
• Mense moet leer om nie vir elke goedkoop politieke foefie te val nie.
• Is die nuwe voubare selfone sommer net 'n foefie of is dit hier om te bly?

Vertaling:
Engels: trick; gimmick, gadget, truc
Nederlands: foefje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petroljoggie
Volgende onderwerp: waardevol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:42:49 MGT 2024